Daar kan potensiaal emosionele en sosiale aspekte wees wat die kliënt negatief kan affekteer en ‘n rimpel effek kan hê op daaglikse en skolastiese funksionering. Die emosionele en gedrags assessering gee ‘n indikasie van die areas wat aangespreek moet word. Voorbeelde sluit in: angstigheid, skool weiering, verhoudings aggressie (boelie), trauma, rou, egskeiding, self skade gedrag, eetversteurings, dwelmmisbruik en wangedrag om ‘n paar te noem.
Self-verslag vraelyste, verskeie projektiewe tegnieke en onderhoude word gebruik om inligting in te win en ‘n holistiese beeld te kry van die kliënt se emosionele funksionering.