- Opvoedkundige Sielkundiges is geregistreer by die Raad vir Geestesgesondheid in Suid-Afrika. ‘n Volledige uitleg soos dit huidiglik is rakende die omvang van ons praktyk kan gevind word in the Staatskoerant (No 33080 of 6/4/2010). http://www.hpcsa.co.za/downloads/regulations/scope_of_practice_psychology_april_2010.pdf
- ADHASA– webtuiste vir leerders met ADD/ ADHD http://www.adhasa.co.za
- Irlen: Skoptiese sensitiwiteit sindroom (Lees en disleksie struikelblokke) http://www.irlen.com
- Dr. Kruger se Joernaal artikel oor veerkragtigheid en adolessente. http://www.scielo.org.za/pdf/saje/v28n2/a07v28n2.pdf