Dr. Kruger se artikel in die Vrouekeur Januarie 2018

Ek was bevoorreg om gevra te word deur Vrouekeur om insette te lewer vir ‘n artikel in hierdie bekende tydskrif. Ek deel graag die artikel “Graad 1,4,8 Raad vir groot spronge” met julle soos dit verskyn het in die Vrouekeur van 12 Januarie 2018. Ek sal ook graag meer inligting deel op my blad rakende aanpassing van kinders in die verskillende fases wat nie alles vervat kon word nie, so hou my blad dop!

Om die artikel te lees in die Vrouekeur volg asb die skakel: Vrouekeur Artikel 12 Januarie 2018

Recommended Articles

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cookie Consent with Real Cookie Banner